Hermanus FynArts bied sterk jazzfees – Die Burger

26 May, 2015
Louis Armstrong se gevierde woorde “to jazz, or not to jazz, there is no question!” vat die jazz-deel van die derde jaarlikse Hermanus FynArts goed saam. Tussen 5 en 16 Junie is daar vyf geleenthede op die fees om die siel van jazz te ervaar.
Lees meer hier.